Môre, ek was op 26 April 2022 ñ pasiënt te Busamed dag kliniek.
Ek wil die hospitaal en personeel bedank vir die goeie diens. Van opname tot teater was ñ goeie ondervinding.
As ek mag wil ek vir "Teddy" bedank, wie die verpleër in my saal was, vir sy goeie diens.
Met dank.
Hume du Toit.