Julle hospitaal is die beste. Vanaf ontvangs. Die versorging is van die beste. Almal is vriendelik, vanaf die skoonmakers tot senior personeel. As 'n klokkie gelui word is die personeel dadelik daar met 'n glimlag.
Die kos is HEERLIK EN SMAAKVOL. Moet asb nie van die ander en groter caterers kry nie, hou by hierdie. Hulle kos is uitstekend en die blom op die skinkbord laat jou sommer beter voel.
Nogmaals baie dankie v goeie diens.