Ek en my man Bartholomeus (Bertie) is in Busamed opgeneem vanaf 11 Maart 2019 tot 14 Maart 2019.
Ons was aangenaam verras met die uitstekende diens van die personeel.
Ek het nie al die name van die personeel nie, maar noem die volgende:
Celeste Pedno
Nthako Makhobalo
Mona-Liza Floris
Bandile Gubhuza
Ek moet egter Mona-Liza en Celeste uitsonder wat baie moeite gedoen het om ons afsprake met medici in ander hospitale te koordineer en opvolgwerk te doen. Bo en behalwe hul kundige verpleegsorg kan ek nie nalaat as om te noem dat u waardevolle kundigheid in hulle het.
Vriendellike groete
Dr Annetia Heckroodt