Skip to content
Back to Patient Stories

Julle hospitaal is die beste.

February 15, 2023

Julle hospitaal is die beste. - featured image

Julle hospitaal is die beste. Vanaf ontvangs. Die versorging is van die beste. Almal is vriendelik, vanaf die skoonmakers tot senior personeel. As ‘n klokkie gelui word is die personeel dadelik daar met ‘n glimlag.

Die kos is HEERLIK EN SMAAKVOL. Moet asb nie van die ander en groter caterers kry nie, hou by hierdie. Hulle kos is uitstekend en die blom op die skinkbord laat jou sommer beter voel.
Nogmaals baie dankie v goeie diens.

You may also be interested in:

Julle hospitaal is die beste. - featured-image

February 15, 2023

Julle hospitaal is die beste.

Thanks for a 5 Star service - featured-image

November 25, 2022

Thanks for a 5 Star service